Bulshoek

Poespas

Gaan kyk maar self in die Handwoordeboek van die Afrikaanse Taal (HAT) wat poespas beteken. Vir my gebruik beteken dit die "'n allegaartjie van deur mekaar gedagtes". Reg, gaan lees nou maar self wat allegaartjie beteken...Vir die van julle wat gedink het poespas is 'n vloekwoord. Jammer julle moet asb. onmiddellik die Huisgenoot optel om die nuutste oor Joos en Amor se kafoefel uit te vind. Moet asb nie verder hier lees nie.
Desember 2008
Rondeberg - Polisie stres ontladings oord.
Desember 2007
Skakels na ander webtuistes
Johan Landman
Pragtige fotos en inligting oor Bulshoekdam en Clanwilliamdam - Francois van Heerden